porterville library hall

c/o Mark & Piet Retief Street

Meet the people behind the art.

Anneke Smuts

I paint in mixed mediums namely oils, acrylic paint, watercolours, as well as pen & ink.

The various mediums are determined by the subject and atmosphere I wish to create. I work in different styles and topics, and paint topics that speak to me, which are beautiful to me. I especially love classical and timeless subjects. I become inspired by the beauty surrounding me. Lovely music, poems, profiles of people. Their actions and nature influence my choice of design. Many of my ideas come to me in the night. When pacing through magazines, photographs or roaming the internet for inspiration. My mood often influences my choice. I am also inspired by other artists and past experiences. My goal is to enjoy my art and share it with others. I love it when my art talks to the observer and it gives me great joy when people appreciate and enjoy my art. I strive for good harmony and portrayal of my subject. My work is a representative of what I believe in. I consider my talent a God-given gift, and I live it with gratefulness.

Harry Louw

Ek het my jeugjare deurgebring in die ou SWA, waar ek as Herries bekend was. Na 40 jaar in die onderwys in Johannesburg, afgetree as skoolhoof in 2011, verhuis na Porterville waar ek sederdien woonagtig is. Sedert my vêrste onthou, het pen, ink en waterverf my diepste emosies betower en aan ongekende Vermaak verskaf. My skeppings is selfverworwe idees en tegnieke wat na ‘n leeftyd van probeerslae gebore is. Met geen formele kursusse of opleidin in die skilderkuns nie, bly ek steeds ‘n ywerige leerling. Alhoewel my belangstellings alle moontlike onderwerpe insluit, geniet ek landskaptonele en vervalle structure die meeste.Om te skilder is om te dig – die een word net gesien en die ander gevoel. Daarom ook dat elkeen van my skeppings met ‘n gidsvers vergesel word.

Nichola Blomerus

Ek het opgegroei in Windhoek, Namibie. Daarna studeer en ‘n paar jaar skool gehou voordat ek getroud is met ‘n boer van Sutherland. Ons het op Porterville kom aftree waar ons die afgelope 28 jaar woonagtig is. Ek was van kleinsaf lief vir kuns, het graag geskets en geverf. Ek het kuns as vak Gehad tydens my student jare. Vandat ek in Porterville woon het ek klas geneem by Fering Visser. Ek het goeie insig gekry, veral in die meng van verf. Ek is baie lief vir landskappe, stillewe en strukture soos opstalle. Ek doen sketswerk, waterverf en olieverf soos dit my pas. Skilder is vir my ‘n vorm van terapie. As ek besig is daarmee is ek in ‘n wêreld van my eie. As ek na die natuur kyk of na ‘n ou gebou dink ek altyd hoe ek dit sal weergee in kuns.

Join us on October 14th for an epic day of mountain biking at the Piketberg MTB Challenge hosted by Org De Rac.